Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
ID

ID

ID mag verwys na:
- identifikasie (algemene-taal afkorting)
  - identiteitsdokument (I.D. or ID)
- in computing, and particulalry in the context of databases: an identifier
- Idaho (staatskode ID of afkorting Id.)
- Ego, Superego en Id, die sielkundige konsep
  - ook die ingeboude drange, vanuit psigoanalise
- Indonesië (ISO 3166-1 alpha-2 landskode, ID)
- Indonesiese taal (ISO 639 alpha-2, id)
- die standaard Latynse afkorting idem: vergelyk ibid ja:ID ko:ID

Ego, Superego en Id

In sy teorie van psigoanalise het Sigmund Freud gesoek om te verduidelik hoe die onderbewuste verstand optree deur voor te stel dat dit 'n spesifieke struktuur het. Hy het voorgestel dat die self verdeel is in drie dele: die Ego, die Superego en die Id. Die algemene bewering dat die verstand nie 'n monolitiese of homogene ding is nie, het steeds enorme invloed op mense buite die sielkunde. Die antieke Grieke het ook die siel in drie dele van hulle eie verdeel, met slegs een deel in gemeen. Die Griekse dele was die begerende deel (wat soortgelyk is aan dit wat ons die id noem, maar sonder soveel implikasie van onderdrukte afwykende seksualiteit), die geestelike deel en die redenerende deel.

Die Id

Die Id (Latyns, "it" in Engels, "Es" in die oorspronklike Duits) stel die primêre denkproses voor – ons mees primitiewe behoeftebevredigingstipe gedagtes. Die Id, het Freud gestel, maak deel uit van jou onderbewuste verstand. Dit is georganiseer rondom die primitiewe instinktelike dryfkragte van seksualiteit, aggressie en die behoefte aan onmiddelike bevrediging.

Die Superego

Die Superego ("Über-ich" in die oorspronklike Duits, rofweg "super-I" in Engels) stel ons gewete voor en werk die Id teë met 'n primitiewe en onderbewustelike sin van moraliteit. Dit word onderskei van 'n etiese sin, wat 'n egoiese eienskap is, omdat etiek 'n kans vir oorweging oor sake van regverdigheid en gereg noodsaak. Die Superego, het Freud gestel, is die morele agent wat beide ons bewustelike en onderbewustelike verstande verbind. Die Superego staan teenoor die drange van die Id. Die Superego is self deel van die onderbewuste verstand; dit is die internalisering van die wêrelduitkyk en norme en sedes wat 'n kind van sy ouers en eweknieë absorbeer. Soos die gewete is dit 'n primitiewe of kind-gebaseerde kennis van reg en verkeerd; dit onderhou die taboes spesifiek tot 'n kind se internalisering van sy ouerkultuur. Freud het die Oedipuskompleks as 'n formatiewe stadium geag in die ontwikkeling van die superego.

Die Ego

In Freud se opinie staan die Ego ("ek" in Latyns; die oorspronklike Duitse woord wat Freud geskep het was "Ich") tussen die Id en die Superego om ons primitiewe behoeftes met ons morele oortuigings en taboes te balanseer. Hy het gestel dat die Ego bestaan uit ons bewustelike besef van self en wêreld, asook 'n hoogs-gestruktureerde stel onderbewustelike beskermings wat belangrik is in die definisie van beide individuele verskille in karakter of persoonlikheid en die simptome en inhibisies wat neuroses definieer. Deur op ervaring staat te maak verskaf 'n gesonde Ego die vermoë om aan te pas tot die realiteit en deel te maak van die buitewêreld in so 'n manier wat beide Id en Superego akkommodeer.

Carl Jung se opinie oor die Ego

Carl Jung het die Ego gesien (wat Freud in die letterlike Duits as "die ek" geskryf het, dws., iemand se bewustelike ervaring van wat hy is) as die sentrum van die bewustelike deel van die psige. In Jungiaanse sielkunde het Ego vier funksies: gewaarwording, gevoel, denke en intuïsie. Deur die dominansie van sekere funksies te kombineer met die ekstraversie-intraversie-polariteit, kon Jung sy weergawe van sielkundige tipologie ontwikkel. Die "ek" of Ego is verskriklik belangrik in Jung se kliniese werk. Jung se teorie van etiologie van psigopatologie kan amper vereenvoudig word tot 'n stelling van té rigiede bewustelike instelling teenoor die hele psige.

Egoloosheid

Sien die artikel Egoloosheid

Sien ook


- Alfred Adler
- Wilhelm Reich

Vergelyk


- Kognitiewe wetenskap
- Kognitiewe sielkunde
- Verstand
- Neurologie
- Neurale netwerk
- Breinafbeelding
- Gedagtes Sonder 'n Denker Category:Freudiaanse sielkunde Category:Self

Kategorie:Ort in Siebenbürgen

Kategorie:SiebenbürgenKategorie:Ort in Rumänien Siehe auch: Liste deutscher Bezeichnungen rumänischer Orte

kultura g³odówka poker Sepsa Jamnik Jamniki Zoja










































:: RELATED NEWS ::

Blood brain barrier
The blood-brain barrier (BBB) is a membrane that controls the passage of substances from the blood into the central nervous system. It is a physical barrier between the blood vessels in the central nervous system, and most parts of the central nervous system itself, that stops many substances from traveling across it.

History

The existence of such a barrier was first noticed in experiments by Paul Ehrlich in the late
Patrick Henry College
Patrick Henry College, or PHC is a pre-accredited private Christian college that focuses on teaching classical liberal arts and government, located in Purcellville, Virginia. It is currently seeking accreditation with the Greg Bailey is bassist for the Christian Rock band Petra (band) since joining in late 2001. Before that, he played with several rock bands, including Stir and others. Bailey's first Petra show was in a Pethead Convention held at Wichita, Kansas on January 26, 2002.

See Also


- 1929 - January 31, 2004) was a singer and actress in Indian films, and was popularly known as Suraiya in the film industry. She became a superstar in the 1940s and 50s during the time when actors sang their own songs. Suraiya was born as Suraiya Jamaal Sheikh in Lahore, Punjab and was the onl
Joseph Steiner
Joseph L. Steiner (died 2002 May 11) was a Cincinnati, Ohio toy manufacturer. He graduated from Harvard Law School in 1929. With two brothers, he founded Kenner Products in 1947. Steiner retired in community college in Owensboro, Kentucky. OCTC is an accredited college offering technical as well as associate's degree programs. Category:Owensboro, Kentucky Category:U
Minimum degree algorithm
In numerical analysis the minimum degree algorithm is an algorithm used to permute the rows and columns of a symmetric sparse matrix before applying the Cholesky decomposition, to reduce the number of non-zeros in the Cholesky factor. This results in reduced storage requirements and means that the Cholesky factor, or sometimes an
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org